-19%

Nuwe alles-in-een Afrikaans : Gr 1: Leerderboek

R169 RRP:R209
Save: R40

Model: AOI5890409

Description

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met ‘n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met ‘n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en ...assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit ‘n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Additional information

Weight 1 kg
ModelAOI5890409

Nuwe alles-in-een Afrikaans : Gr 1: Leerderboek

R169 RRP:R209
Save: R40

Out of stock

Related Products