4%
Inkleur-Inspirasie Vir Ma’s
R139 RRP:R145
Save: R6
- Price excludes shipping
- Delivery Estimate: 3-5 working days
- Returns Policy
- Limited Warranty
- Description
- Additional information
Description
Inkleur-inspirasie vir ma’s sal elke ma help om van die lewe se stresvolle oomblikke te ontsnap en haar kreatiwiteit uit te druk. Die 50 pragtige ontwerpe word gekomplementeer deur uitgesoekte teksverse en aan-halings spesiaal vir ma’s.
Met kinders, die huishouding, werk, familie en vriendinne is daar selde tydjies wat ‘n ma spesiaal vir haarself kan afknyp. Inkleur-inspirasie vir ma’s is daarom die perfekte geskenk om die stil oomblikke mee te skep. Die pragtige inkleurboek sal elke ma ...help om van die lewe se stresvolle oomblikke te ontsnap en haar kreatiwiteit uit te druk in pragtige ontwerpe, wat gekomplementeer word deur uitgesoekte teksverse en aanhalings spesiaal vir ma’s. Die inkleurboek bied: 50 pragtige ontwerpe. Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat lesers kan verpersoonlik en met ‘n spesiale boodskap afrond. Skoon bladsye op keersye waarop lesers na hartelus kan skribbel. Inspirerende aanhalings en Bybelverse. Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel. Hierdie inkleurboek met sy vrolike, vroulike ontwerpe is ideaal vir elke ma en vrou.
Additional information
| Weight | 1 kg |
|---|
| Model | FL-33 |
|---|
Related Products
Makita - DUB182Z Blower (18V) Including Battery and Charger Combo Set
Read moreSave: R205
Parrot Mobile Revolving Magnetic 1800x1200mm Board and Leg Set
Read moreSave: R352
Total Tools - Cordless Multifunction Tool with 2.0Ah Battery & Charger
Add to basketSave: R128










































