Dinosourusland – Afrikaanse CD (Anrich Herbst)

R0

Model: KLAE052

Description

Wanneer Adriaan saam met sy mamma na die groot dinosourus-uitstalling gaan’ ontmoet hulle vir Meneer Jansen – die dinosourus-kenner. Meneer Jansen glo dat dinosourusse soos die T-Rex lankal uitgesterf het’ maar wanneer Adriaan ‘n gat agter een van die gordyne ontdek…vind hy uit dat dinosourusse nog baie lewendig is! Hulle woon net almal nou in Dinosourusland…? Stories op die CD:
– ‘n Nuuskierige dinosourus
– ‘n Raserige dinosourus
– ‘n Honger dinosourus
– ‘n Vreemde dinosourusVoorgelees deur Anrich Herbst
...Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE052
Dinosourusland – Afrikaanse CD (Anrich Herbst)

Dinosourusland – Afrikaanse CD (Anrich Herbst)

R0

Out of stock

Related Products