Afrikaanse Kinderstories (DVD) – Die Avonture van Lekkerbekkie Muis

R0

Model: KLAE017

Description

Wanneer Lekkerbekkie Muis se huisie oorstroom’ gaan soek hy vir hom ‘n nuwe huisie in die bos. Daar maak hy maats met allerhande kleurvolle karaktertjies soos Mossie die mossie’ Pieter Padda’ Oupa Uil’ die hasies en die voëltjies. Die dialoog is maklik en eenvoudig genoeg vir selfs die ou heel kleintjies om te volg.? Hierdie DVD bevat 8 stories wat vertel van Lekkerbekkie Muis se wedervaringe . Stories op die DVD:
– Lekkerbekkie se nuwe huis
– Lekkerbekkie en die diere<...br />– Lekkerbekkie verjaar
– Lekkerbekkie se nuwe skoene
– Lekkerbekkie en die wind
– Lekkerbekkie gaan kuier
– Lekkerbekkie se maatjies
– Lekkerbekkie kry verkoue

Ouderdom: 2 – 5 jaar
DVD (90 min)
Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE017

Afrikaanse Kinderstories (DVD) – Die Avonture van Lekkerbekkie Muis

R0

Out of stock

Related Products