Afrikaanse Kinderstories (CD) – Wiesie Wassie

R0

Model: KLAE043

Description

Niemand weet waar Wiesie Wassie vandaan kom nie – die seerowers sê sy het sommer so uit die lug uit geval. Almal weet net dat sy baie sterk is. Dan besluit Wiesie Wassie om haar regte huis te gaan soek. Stories op die CD:
– Wiesie Wassie en die koning
– Wiesie Wassie en die reus
– Wiesie Wassie en die dinosaurus
– Wiesie Wassie en die seerower

Voorgelees deur Lorraine du Toit
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 ...Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE043

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Wiesie Wassie

R0

Out of stock

Related Products