Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vrolike Fabels

R0

Model: KLAE006

Description

Vrolike Fabels – Audio CD (Afrikaans)
Waaroor gaan dit? Lekkerluister’ moderne dierestories met maklike taal en baie byklanke? spesiaal vir ons 2-5 jariges maatjies! Die stories is afgestof en oorgeskryf in lekker moderne kindertaal. Dis groot pret en bevorder luistervaardighede en konsentrasie? sommer so speel-speel! Stories op die CD:
– Haastige Haas en Stadige Skilpad
– Hoe olifante slurpe gekry het
– Hoekom uile se oë so groot is
– Jakkals en juffrou Kraai
– Benjamin Krap loop skeef
...Plaasjapie en Stadsjapie
– Koning Leeu en die muis

Ouderdom: 2 – 5 jaar
Audio CD (35 min)
Voorgelees deur Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE006
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vrolike Fabels

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vrolike Fabels

R0

Out of stock

Related Products