Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vier vreemde vakansies

R0

Model: KLAE038

Description

Benji en sy mamma en pappa was lanklaas met vakansie…Vakansies is duur. Maar dan wen Benji se mamma op ‘n dag vier vreemde vakansies met ‘n kompetisie’ en alles begin verander! Stories op die CD:
– ‘n Outydse vakansie
– ‘n Onderwater-vakansie
– ‘n Ruimte-vakansie
– ‘n Lugballon-vakansieVoorgelees deur Lorraine du Toit
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE038
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vier vreemde vakansies

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vier vreemde vakansies

R0

Out of stock

Related Products