Afrikaanse Kinderstories (CD) – Tik Tak Tok Omnibus

R0

Model: KLAE015

Description

Die “Tik Tak Tok”-reeks is spesifiek gemik daarop om vir kleuters speel-speel luistervaardighede aan te leer. Met heerlike byklanke is hier korter stories ‘n heerlike inleiding tot ons ander storie-CD’s. Die onderwerpe en woorde is eenvoudig’ en word stadig en duidelik voorgelees. Dit is ideaal vir luister in die motor’ voor slaaptyd’ of in die klaskamer. Stories op CD 1:
– Die stout hoendertjie
– Wie woon hier?
– Padda se probleem
– Op die plaas
– Gertie en ...die sonkat
– Drie klein vissies
– Die groot storm
– Waar slaap die maan? Stories op CD 2:
– Twee hasies hop
– Die huisie in die bos
– Die laaste stukkie kaas
– Klaas Vakie
– Mamma se fiets
– Die rooi kitaar
– Wie klop aan my deur?
– Vyf soentjies

– Ouderdom: 2 – 5 jaar
– Dubbele Audio CD (70 min)
– Voorgelees deur Lizelle Alkema
– Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE015

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Tik Tak Tok Omnibus

R0

Out of stock

Related Products