Afrikaanse Kinderstories (CD) – Sprokies vir klein oortjies

R0

Model: KLAE021

Description

Van die heel bekendste’ gunsteling sprokies is nou beskikbaar op hierdie lekkerluister CD vir ons heel kleinste maatjies. Stories op die CD:
– Gouelokkies
– Die drie varkies
– Drie rammetjies rof
– Die gemmerbroodmannetjie
– Die paddaprins
– Die prinses en die ertjie
– Jan in die boontjierank
Ouderdom: 2 – 5 jaar
Audio CD (35 min)
Voorgelees deur Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE021
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Sprokies vir klein oortjies

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Sprokies vir klein oortjies

R0

Out of stock

Related Products