Afrikaanse Kinderstories (CD) – Spiertier die mier (Voorgelees deur Gys de Villiers)

R0

Model: KLAE035

Description

Die engeltjie het vir hom ‘n fles suikerklontjies gegee omdat hy haar gehelp het. Dis spesiale suikerklontjies wat nooit opraak nie’ en elke keer wanneer hy ‘n suikerklontjie suig word Tier die Mier baie sterk! Dan word hy Spiertier die Mier’ en kan hy enigiets doen? Stories op die CD:
– Die suikerklontjies
– Slang die sleg
– Aaklig die aasvoël
– ‘n Dief op GrootverdrietLekkerluister stories voorgelees deur Gys de Villiers.

Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 ...Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE035

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Spiertier die mier (Voorgelees deur Gys de Villiers)

R0

Out of stock

Related Products