Afrikaanse Kinderstories (CD) – ‘n Ingewikkelde seekat en ander seestories

R0

Model: KLAE042

Description

Nie net is hierdie stories groot pret en vol van Anna Emm se unieke snaaksighede nie’ maar dit leer ook so tussen die lyne vir die kinders interessante feite oor hierdie vreemde seediere. Stories op die CD:
– ‘n Ingewikkelde seekat
– ‘n Parmantige blaas-oppie
– ‘n Kriewelrige haai
– ‘n Vergeetagtige jellievis
Voorgelees deur Therené Nel
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE042

Afrikaanse Kinderstories (CD) – ‘n Ingewikkelde seekat en ander seestories

R0

Out of stock

Related Products