Afrikaanse Kinderstories (CD) – Hondjie Pondjie

R0

Model: KLAE010A

Description

Ontmoet vir Hondjie Pondjie’ die laaste hondjie wat in die troeteldierwinkel oor is. Wanneer ‘n klein seuntjie hom koop en huis toe neem’ word hulle sommer gou beste maatjies. Nou moet Hondjie Pondjie leer hoe om ‘n goeie waghondjie te wees’ maar ai’ hier en daar loop dinge skeef! Stories op die CD:
– Hondjie Pondjie kry ‘n huis
– Hondjie Pondjie kry ‘n maatjie
– Hondjie Pondjie moet bad
– Hondjie Pondjie vang ‘n muis
– Hondjie Pondjie loop ...weg
– Hondjie Pondjie en die stout seuntjie
– Hondjie Pondjie pas die huis op? (Also available in English as “Puppy Guppy”)

Ouderdom: 2 – 5 jaar
Audio CD (25 min)
Voorgelees deur Lizelle Alkema
Taal: Afrikaans (Ook beskikbaar in Engels as “Puppy Guppy”)

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE010A
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Hondjie Pondjie

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Hondjie Pondjie

R0

Out of stock

Related Products