DEALS ENDING:
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Griet Muskiet (Gys de Villiers)
R0
Model: KLAE051
- Price excludes shipping
- Delivery Estimate: 3-5 working days
- Returns Policy
- Limited Warranty
- Description
- Additional information
Description
Niks opwindends gebeur ooit met Griet Muskiet nie. Sy wens haar lewe was nie so vreeslik vervelig nie. Maar dan sien sy ‘n advertensie in die koerant vir ‘n yslike avontuur’ en skielik verander alles? Stories op die CD:– Die advertensie in die koerant
– Die diepste gat in die wêreld
– ‘n Liggie in die donker
– Allewaai die kraaiVoorgelees deur Gys de Villiers
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute
Additional information
| Weight | 1 kg |
|---|
| Model | KLAE051 |
|---|










































