Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Nie Sonder Beertjie Nie

R0

Model: KLAE001

Description

Nie Sonder Beertjie Nie – Prenteboek met CD (Afrikaans) Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot volkleur illustrasies deur E. Lanie. Saam met elke prenteboek is ‘n CD vir saamluister’ met ‘n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om om te blaai!?Waaroor gaan dit? Wanneer Ruben en sy mamma en pappa trek’ vind hulle nie vir Beertjie nie. En sonder Beertjie’ mag hulle nie trek nie! Ouderdom: 2 – 5 jaar
20 ...volkleur bladsye
A4 Sagteband
Audio CD
Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE001
Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Nie Sonder Beertjie Nie

Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Nie Sonder Beertjie Nie

R0

Out of stock

Related Products