Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Ben en die Dinosourus

R0

Model: KLAE002

Description

Ben en die Dinosourus – Prenteboek met CD (Afrikaans) Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot volkleur illustrasies deur E. Lanie. Saam met elke prenteboek is ‘n CD vir saamluister’ met ‘n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om om te blaai!? Waaroor gaan dit? Wanneer Ben ‘n speelgoed-dinosourus present kry’ is hy baie opgewonde! Maar daar is gou probleme’ want die vreemde dinosourus word al hoe groter en groter…? ...Ouderdom: 2 – 5 jaar
20 volkleur bladsye
A4 Sagteband
Audio CD
Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE002
Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Ben en die Dinosourus

Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Ben en die Dinosourus

R0

Out of stock

Related Products