Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die heel kleinste koninkie (Voorgelees deur Anel Alexander)

R0

Model: KLAE034

Description

Wanneer Koning Skewe-toontjie per ongeluk in die wasmasjien beland …krimp hy! Nou wil nie een van die ander konings by die Groot Vergadering van Konings glo dat dit regtig HY is nie! Om homself te bewys’ stuur hulle hom op ?n vreemde ekspedisie. Want almal weet dat die regte Koning Skewe-toontjie nog altyd baie goed met moelike reuse’ koekverkopings’ en duikbote was…Maar dit was toe hy heelwat groter was… Stories op die CD:
– Oor konings en vergaderings
...Oor moeilike reuse
– Oor koekverkopings
– Oor stukkende duikbote Voorgelees deur Lekker luister stories voorgelees deur Anel Alexander.

Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE034
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die heel kleinste koninkie (Voorgelees deur Anel Alexander)

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die heel kleinste koninkie (Voorgelees deur Anel Alexander)

R0

Out of stock

Related Products