Afrikaanse Kinderstories (CD) – Ben By en ander oulike stories

R0

Model: KLAE041

Description

Ben By is baie lief vir soetgoed. Toe hy dus een oggend snaakse suikerkorreltjie-spore op die rant van die blare kry’ volg hy dit tot binne-in die heerlike stuifmeelland – waar alles van lekkergoed gemaak is! Stories op die CD:
– Ben By
– Nita Naaldekoker
– Sarel Sonbesie
– Paula Perdeby
Voorgelees deur Lizelle Alkema
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE041
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Ben By en ander oulike stories

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Ben By en ander oulike stories

R0

Out of stock

Related Products