Afrikaanse Kinderstories (BOEK) – Ansofie Plak: Die lummel se laarse – Boek 3

R0

Model: KLAE025

Description

Ansofie Plak – Die lummel se laarse
Boek 3: Daar is ‘n lummel in Kromstraat’ en hy is in ‘n slegte bui. Iemand het sy stewels gesteel’ en nou moet Ansofie hom help om dit te kry voordat hy alles om hom plattrap? Ontmoet vir Ansofie Plak.  Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimte-reisigers’ en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die ...bure se seuntjie’ Miglio’ beland Ansofie in allerhande interssante avonture. Deur Anna Emm
Geskik vir 3 – 9 Jaar
A5 Sagteband
60 Bladsye
Illustrasies deur E.Lanie.

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE025
Afrikaanse Kinderstories (BOEK) – Ansofie Plak:  Die lummel se laarse – Boek 3

Afrikaanse Kinderstories (BOEK) – Ansofie Plak: Die lummel se laarse – Boek 3

R0

Out of stock

Related Products