Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Groot Vet Olifantboude

R0

Model: KLAE003

Description

Groot Vet Olifantboude – Prenteboek met CD (Afrikaans) Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot volkleur illustrasies deur E. Lanie. Saam met elke prenteboek is ‘n CD vir saamluister’ met ‘n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om om te blaai!? Waaroor gaan dit? Gielbert die olifant is nuut in die bos’ en hy wil graag saam met die ander diertjies speletjies speel. Maar hulle is baie skrikkerig vir sy ...groot’ vet olifantboude…? Ouderdom: 2 – 5 jaar
20 volkleur bladsye
A4 Sagteband
Audio CD
Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE003

Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Groot Vet Olifantboude

R0

Out of stock

Related Products