Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Wie is hierdie Jesus?

R0

Model: KLAE005

Description

Wie is hierdie Jesus? – Prenteboek met CD (Afrikaans) Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot volkleur illustrasies deur Elanie Bieldt. Saam met elke prenteboek is ‘n CD vir saamluister’ met ‘n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om om te blaai!? Waaroor gaan dit? Wie is hierdie Jesus waarvan almal praat? In hierdie prenteboek sien ons heel kleinste maatjies wie Jesus vir hulle kan wees! Ouderdom: 2 – 5 jaar
20 volkleur ...bladsye
A4 Sagteband
Audio CD
Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE005
Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Wie is hierdie Jesus?

Afrikaanse Kinderstories (CD en Prenteboek) – Wie is hierdie Jesus?

R0

Out of stock

Related Products