Afrikaanse Kinderstories (CD) – Antonie en die tandmuise

R0

Model: KLAE047

Description

Antonie wil nie sy wisseltandjie vir die tandmuise gee nie’ en daarom verander hulle hom in ‘n tandmuis. Nou kan hy sien wat hulle met die tandjies maak… Stories op die CD:
– Die verlore tandjie
– ‘n Gevaarlike opdrag
– Te veel tandjies
– Die laaste tandjieVoorgelees deur Marhette van Huyssteen
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE047
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Antonie en die tandmuise

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Antonie en die tandmuise

R0

Out of stock

Related Products