Afrikaanse Kinderstories (CD) – Hoe hasie sy lang ore gekry het

R0

Model: KLAE022

Description

‘n Versameling snaakse en koddige dierestories vir kleuters! Stories op die CD:
– Hoe Hasie sy lang ore gekry het
– Mila Muis en die toebroodjies
– Woefels
– Edna Eend neem swemlesse
– Die tent tussen die bome
– Die voëltjie en die appel
– Padda se verjaardag
Ouderdom: 2 – 5 jaar
Audio CD (35 min)
Voorgelees deur Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE022
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Hoe hasie sy lang ore gekry het

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Hoe hasie sy lang ore gekry het

R0

Out of stock

Related Products