Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die musiekman se kat (Voorgelees deur Chris Chameleon)

R0

Model: KLAE037

Description

Die musiekman woon in ‘n groot klipkasteel op die rotse by die see – daar waar hy niemand kan pla wanneer hy sy note en sy wysies speel nie. Hy woon daar saam met sy kat’ Karalie. Wanneer die musiekman besluit om op ‘n wêreldreis te gaan’ vra hy vir Karalie om die kasteel op te pas tot hy terugkom. Maar vreemde dinge gebeur…? Stories op die CD:
– Alleen in die groot kasteel
– Vier-en-veertig hasies
– Wie bestuur ...die lugballon?
– Die groot storm

Lekkerluister stories voorgelees deur Chris Chameleon
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE037
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die musiekman se kat (Voorgelees deur Chris Chameleon)

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die musiekman se kat (Voorgelees deur Chris Chameleon)

R0

Out of stock

Related Products