Afrikaanse Kinderstories (CD) – Hondjie Pondjie
R0
- Price excludes shipping
- Delivery Estimate: 3-5 working days
- Returns Policy
- Limited Warranty
- Description
- Additional information
Description
Ontmoet vir Hondjie Pondjie’ die laaste hondjie wat in die troeteldierwinkel oor is.
Wanneer ‘n klein seuntjie hom koop en huis toe neem’ word hulle sommer gou beste maatjies. Nou moet Hondjie Pondjie leer hoe om ‘n goeie waghondjie te wees’ maar ai’ hier en daar loop dinge skeef!
Stories op die CD:
– Hondjie Pondjie kry ‘n huis
– Hondjie Pondjie kry ‘n maatjie
– Hondjie Pondjie moet bad
– Hondjie Pondjie vang ‘n muis
– Hondjie Pondjie loop ...weg
– Hondjie Pondjie en die stout seuntjie
– Hondjie Pondjie pas die huis op?
(Also available in English as “Puppy Guppy”)
Audio CD (25 min)
Voorgelees deur Lizelle Alkema
Taal: Afrikaans (Ook beskikbaar in Engels as “Puppy Guppy”)
Additional information
| Weight | 1 kg |
|---|
| Model | KLAE010A |
|---|
Related Products
Parrot Mobile Revolving Magnetic 1800x1200mm Board and Leg Set
Read moreSave: R352
Tesa - Packaging Tape Dispenser with 6 Pack 50mm x 66m Brown/Buff Tape
Read moreSave: R23










































