Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vier Konings (Voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe)

R0

Model: KLAE030

Description

Vier konings
Voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe In die land van Verfenoffel staan ´n ou kasteel op die heuwel. Die kasteel staan al lankal leeg’ en dit is vol spinnerakke en stof. Die minister en die raadslid hou ´n belangrike vergadering’ en besluit dat dit tyd is om te adverteer vir ´n nuwe koning om in die kasteel te kom woon. Maar watter koning sal die regte ene wees…? Stories op die CD:
– Koning Derde-lappie
– Koning ...Ligte-rapsie
– Koning Grote-knetter
– Koning Dankbaar-en-sonskynLekkerluister stories voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe?

Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE030
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vier Konings (Voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe)

Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vier Konings (Voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe)

R0

Out of stock

Related Products