Afrikaanse Kinderstories (BOEK) – Ansofie Plak: Besoekers uit die ruimte – Boek 2

R0

Model: KLAE024

Description

Ansofie Plak – Besoekers uit die ruimte
Boek 2: Wanneer ‘n vreemde ruimtetuig een oggend op Oupa Albertus se huisie se dag neerstort’ ontmoet Ansofie vir Lunikus en Lunia’ twee ruimtewesens. Ontmoet vir Ansofie Plak.  Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimte-reisigers’ en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat.  Saam met Hond en die bure se seuntjie’ Miglio’ beland Ansofie in allerhande interssante avonture. Deur Anna ...Emm
Geskik vir 3 – 9 Jaar
A5 Sagteband
60 Bladsye
Illustrasies deur E.Lanie.

Additional information

Weight 1 kg
ModelKLAE024

Afrikaanse Kinderstories (BOEK) – Ansofie Plak: Besoekers uit die ruimte – Boek 2

R0

Out of stock

Related Products